Simon Stevin

Simon Stevin. Akademies Historiese Museum, Universiteit Leiden
Handtekening
Die Thiende: bladkant 13 met 'n voorbeeld hoe desimale breuke opgetel word.
Desimale notasie van 184,54290.

Simon Stevin of Stevijn (Brugge, 1548Den Haag of Leiden, 1620) was 'n natuurkundige, wiskundige en ingenieur afkomstig uit Vlaandere. Hy het die desimale stelsel vir breuke uitgevind en aan dit 'n wiskundige grondslag gegee. As pionier lewer hy vele bydraes tot die teorie en praktyk van wiskunde, natuurkunde en toegepaste wetenskappe, soos waterboukunde en landmeetkunde. Nederlands verkry danksy Stevin sy eie wetenskaplike terme wat uitgedink en gepopulariseer is soos "wiskunde", "natuurkunde", "skeikunde", "sterrenkunde", en "meetkunde", "wijsbegeerte".[bron?][1]

  1. J.M. van der Horst, J.A. van Leuvensteijn, W. Pijnenburg, M.C. van den Toorn (redactie), Geschiedenis van de Nederlandse taal, Amsterdam University Press (1997), p. 340-341.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search